Buite-oppervlaktes van drie-dimensionele figure
Like ons op Facebook
Buite-oppervlaktes
BESKRYWING:
Bereken die buite-oppervlaktes van 'n reghoekige prisma, 'n silinder en 'n driehoekige prisma
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

oppervlakte, sirkel, hoogte, radius, verf, opgaardam, diepte
Me. R King (HoŽrskool Centurion 2013)
Totale buite-oppervlakte, prisma, k-faktor, volume
Prisma's en buite-oppervlaktes
BESKRYWING:
Formules vir buite-oppervlaktes van prisma's, sowel as die eienskappe en definisie van prismas
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

buite-oppervlakte; buite oppervlakte; driehoekige prisma; reghoekige prisma; seshoekige prisma; silinder; onderste en boonste vlakke; loodregte sykante; parallelogram; trapesium
Die MATHmechanic (2013)
k-faktor, volume
Formules vir Omtrek en Oppervlakte
BESKRYWING:
'n Lys van formules vir omtrek en oppervlakte van die mees algemene twee-dimensionele figure, saam met 'n oefening oor die oppervlaktes van hierdie figure
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

vierkant, reghoek, driehoek, sirkel, parallelogram, trapesium, vlieŽr
Die MATHmechanic (2013)
Totale buite-oppervlakte, prisma, k-faktor, volume