Vereenvoudig EksponensiŽle Uitdrukkings
Like ons op Facebook
Veeltermige eksponensiŽle uitdrukkings
BESKRYWING:
Wanneer uitdrukkings met veelvoudige eksponente vereenvoudig moet word, soos meer komplekse algebraÔese breuke, moet faktorisering ingespan word om van die veelterme 'n enkele term te maak
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

eksponente, komplekse eksponensiŽle uitdrukkings, veeltermige eksponensiŽle uitdrukkings
Me. R King (HoŽrskool Centurion)
faktorisering, verskil van vierkante, gemeenskaplike faktor, vereenvoudig