Het jy 'n vraag waarmee ons kan help?
Like ons op Facebook
Ons weet almal dat die geheim van sukses in Wiskunde onder andere daarin lę dat studente gereelde toegang moet hę tot iemand vir wie hulle kan vrae vra.

Om hierdie punt te illustreer gebruik ons 'n baie basiese Algebraďese uitdrukking:
Ons leer studente dat 2x + 3x gelyk is aan 5x.

Dan, tydens huiswerk of voorbereiding vir toetse kry hulle 2x˛ + 3x˛. Die antwoord is 5x˛, maar as hulle nie weet wat die onderliggende redes en tegnieke was vir hierdie bewerkings nie, mag hulle dalk nie hierdie tweede vraag as 'n variasie op die gegewe tema sien nie, maar eerder as 'n splinternuwe vraag.

As hulle egter die geleentheid gehad het om vir elke variasie 'n vraag te vra, dan sou hulle agtergekom het dat dit eintlik dieselfde tegniek is wat elke keer vereis word.

Om dus nou in hierdie behoefte te probeer voorsien maak ons die volgende fasiliteit beskikbaar:



                                                               Studente mag hulle eie vrae vir ons instuur, en dan sal vir hulle
                                                               oudio-visuele memorandums daarvan beskikbaar maak.
                                                                                Klik hier om meer daarvan uit te vind.






                                                               Daar is 'n fasiliteit waar ons vir studente die geleentheid gee om
                                                               in 'n virtuele klaskamer met 'n SUPERonnie te kan gesels
                                                               (een-tot-een) en hulle vrae te vra. Hierdie sessies se opnames
                                                               word hier, vir almal se voordeel, beskikbaar gemaak.
                                                                          Klik hier om die etutor-databasis te besigtig