Like ons op Facebook
Algebra
Algebra´ese breuke ("Drag and Drop")

Faktorisering ("Drag and Drop")
Faktorisering ("Drag and Drop")  Drieterme wat volkome vierkante is, en Verskil van Vierkante

Gelyktydige vergelykings ("Drag and Drop")  1
Gelyktydige vergelykings ("Drag and Drop")  2

Kwadratiese vergelykings ("Drag and Drop")

Produkte (Distributiewe wet) ("Drag and Drop")  1  Omgekeerde van faktorisering van drieterme
Produkte (Distributiewe wet) ("Drag and Drop")  2  Omgekeerde van faktorisering van drieterme
Produkte (Distributiewe wet) ("Drag and Drop")  3  Omgekeerde van faktorisering deur groepering

Terminologie wat in Algebra gebruik word ("Drag and Drop")  1
Terminologie wat in Algebra gebruik word ("Drag and Drop")  2

Vereenvoudig algebra´ese uitdrukkings deur hakies uit te maal en soortgelyke terme te groepeer ("Drag and Drop")

Vergelykings (Lineŕr) met breuke ("Drag and Drop")
Vergelykings waar opgelos word in terme van veranderlikes, en met veranderlikes ("Literal equations") ("Drag and Drop")


Elektriese stroombane
Speel rond met kragbronne en weerstande om te sien hoe die stroom en potensiaalverskil 'n effek het op komponente in 'n stroombaan. Hierdie is 'n oulike webtuiste om die "gevoel" wat 'n mens moet hŕ van stroombane mee te illustreer

'n Hele versameling speletjies wat almal te doen het met stroombane, bv. kan jy 'n stroombaan bou en toets, volgens jou eie spesifikasies, om die teorie mee te toets.


Meetkunde
Gelykvormigheid van driehoeke (Bepaal die skaalfaktor en die waardes van die nuwe afmetings)


Sakrekenaars
Aanlyn sakrekenaar

Groot aanlyn sakrekenaar

Nog groter aanlyn sakrekenaar


Transformasies
Vergroting en verkleining (Bepaal die skaalfaktor en die waardes van die nuwe afmetings)


Tyd
Stop die wysers van 'n horlosie wanneer dit die gegewe tyd aandui
Opvoedkundige speletjies en materiaal vanaf die internet