Omtrek, Oppervlakte en Volume en 'n Faktor K
Like ons op Facebook
Vermenigvuldiging van ín afmeting met ín faktor k
BESKRYWING:
Vermenigvuldiging van ín afmeting van 'n drie-dimensionele voorwerp met ín faktor k en die gevolglike invloed op die volume en Buite-oppervlakte
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

dimensies verander
Die MATHmechanic (2013)
Totale buite-oppervlakte, prisma, volume