Persentasies
Like ons op Facebook
Desimale breuke en Persentasies
BESKRYWING:
Hoe om 'n gewone breuk as 'n persentasie te skryf as die noemer van die breuk nie maklik na 100 toe omgeskakel kan word nie.
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

desimale, persentasies; kortdeling; langdeling; twee desimale plekke; ekwivalensie tussen desimale breuke en persentasies
Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt - 2013)
Omskakeling tussen breuke en persentasies; Persentasies groter as 100
Omskakeling tussen Breuke en Persentasies
BESKRYWING:
Hoe om 'n gewone breuk as 'n persentasie te skryf, deur te leer dat Persentasies eintlik maar net 'n manier is om ekwivalente breuke te gebruik om verskillende breuke met mekaar te vergelyk.
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

gelykwaardig; ekwivalente breuke; persentasies; vergelyk breuke; KGV, Kleinste Gemeenskaplike Veelvoud; 8 onder die lyn; agt onder die lyn 
Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt - 2013)
Desimale breuke en persentasies; Ekwivalente breuke
Persentasies en FinansiŽle Wiskunde
BESKRYWING:
FinansiŽle Wiskunde behels bykans net bewerkings met persentasies. In Graad 7 word die leerders ook blootgestel aan Enkelvoudige Rente, Afslag en Huurkoop, onder andere. 
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

persentasie van 'n bedrag; persentasie van 'n waarde; afslag; wins, persentasie vermeerder; belegging; rente; enkelvoudige rente; saamgestelde rente; finansiŽle wiskunde; lening; huurkoop; paaiemente; persentasie vermeerder; persentasie verminder   
Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt - 2013)
Belasting, Wisselkoers, FinansiŽle Wiskunde, Persentasie
Persentasies groter as 100
BESKRYWING:
Baie keer praat mense daarvan dat hulle byvoorbeeld 110% gegee het, of dat 'n winkel 'n prys met 300% verhoog het. Hoe werk ons met persentasies wat groter is as 100?
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

meer as 100%; gee meer as 100%
Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt - 2013)
Onegte breuke; Persentasies; Omskakeling van breuke na persentasies
'n Persentasie van 'n hoeveelheid
BESKRYWING:
Een van die mees algemene vrae in persentasies is die vraag om 'n persentasie van 'n waarde of 'n hoeveelheid te bereken. Wat beteken dit, en hoe werk die Wiskunde daaragter?
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

BODMAS; maal met breuke; vergelykings; los op; kruisvermenigvuldiging; eweredigheid
Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt - 2013)
Maal met breuke, Vermenigvuldig met breuke, Bewerkings met breuke, Volgorde van bewerkings