Prisma's
Like ons op Facebook
Wat is 'n prisma?
BESKRYWING:
Die definisie van regte, reŽlmatige prismas
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

prisma, onderste en boonste vlakke gelyk, onderste en boonste vlakke ewewydig, sykante loodreg, driehoekige prisma, reghoekige prisma, seshoekige prisma, silinder
Die MATHmechanic (2013)
Totale buite-oppervlakte, k-faktor, volume