Die reguitlyn grafiek
Like ons op Facebook
Die Reguitlyn grafiek
BESKRYWING:
Die reguitlyn opgedeel in verskillende modules: (1) Waaroor gaan die grafiek eintlik? (2) Die Tabelmetode en standaardvorm, (3) Die GradiŽnt, (4) Die y-afsnit, (5) Bepaal die vergelyking (6) Teken die reguitlyn grafiek, (7) Spesiale gevalle van die gradiŽnt
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

gradiŽnt, y-afsnit, dubbel-afsnit, gradiŽnt-intersep, standaardvorm, tabel metode, helling, loodreg, parallel, ewewydig
Die MATHmechanic (2013)
Ander vorme van reguitlyn grafieke