Die Scriblr Educator
Like ons op Facebook
Die Scriblr Educator is sagteware wat in Suid-Afrika ontwikkel is oor die laaste nege jaar, en wat enige onderwyser of dosent in staat stel om met nťt 'n projektor en skootrekenaar 'n gewone wit muur of wit bord in 'n interaktiewe witbord om te skakel.
Hierdie sagteware is essensieŽl maar net 'n wit skerm waarop 'n onderwyser kan skryf, maar dit bevat baie meer fasiliteite, waaronder die vermoŽ om teks (die eBoeke) in te trek, maar eintlik gaan dit oor die opneem van die kennis-oordrag.

Geen ander sagteware maak sulke innoverende en super-klein oudio-visuele opnames van die klasgee-proses nie. Om die waarheid te sÍ, bykans geen ander tegnologie vir die klaskamer is eers gepla met die onderwyser as die bron van kennis nie - hulle bring almal eksterne materiaal klas toe, en dan moet die onderwyser dit gebruik.

Die SUPERonnies, egter, is ons belangrikste skakel, en soos in die volgende video gesien kan word, is die klas presies dieselfde as wanneer daar nie met die Scriblr Educator gewerk word nie, behalwe dat die kennis nou opgeneem word, en later vir die leerders beskikbaar is vir hersiening, verryking of remediŽring!