Verhouding en koers
Like ons op Facebook
Verhoudings en Koers
BESKRYWING:
Wat is 'n Verhouding (hoekom gebruik ons breuke)? Waar kom die dubbelpunt (:) vandaan? Vereenvoudiging van verhoudings. Verdeel in verhouding. Verminder en vermeerder in verhouding. Wat maak Koers anders? Eenheidskoers. Tempo.
Hierdie sleutelwoorde is relevant tot enige van die individuele opnames wat in die SUPERboek en/of enige SUPERlesse opgeneem is. Hierdie individuele opnames kan gratis in die TeachMe Lite teruggespeel word, indien u daarvoor wil gaan soek:

verhouding; koers; breuke; vergelykings; kruisvermenigvuldiging
Me. G Schoeman (Laerskool Louis Leipoldt - 2013)
Eweredigheid